Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dapper helde

Dapper helde
 
2009-04-23


ONS sê só min dankie, daarom is my brief ’n huldeblyk aan al die nooddienste, mediese en ondersteunende dienste wat betrokke was by die ramp by Paarl Print op Vrydag 17 April.

Die publiek besef nie altyd watter emosionele uitdaging so ’n gebeurtenis vir hierdie mense is wat oorledenes, beseerdes en getraumatiseerde naasbestaandes moet hanteer en behandel nie. Dit bly jou lewenslank by.

Baie dankie vir elkeen se onbaatsugtige optrede en dapperheid wat julle so onvoorwaardelik gee. Ons salueer julle!

In besonder aan die personeel en dokters van Paarl Medi-Clinic. Ons is trots op die manier waarop julle verlede Vrydag en ook die res van verlede naweek julself beskikbaar gestel het en julle beste gegee het.

Aan die naasbestaandes van die oorledenes en beseerdes: baie sterkte, julle is in ons harte en gebede.Wilesta Peens (Verpleegbestuurder, Paarl Medi-Clinic)




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za