Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verkiesing se uitslae bespreek

Verkiesing se uitslae bespreek
 
2009-04-23


ALLE Afrikaanse organisasies en vriende word uitgenooi na die algemene jaarvergadering van die Paarlse Afrikaanse Skakelforum wat op Donderdag 30 April om 18:30 by die Historium van die Afrikaanse Taalmuseum plaasvind.

Dr Amanda Gouws, hoof van Politieke Wetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch, gaan gesels oor die uitslag van die 2009-verkiesing. Die skakelforum gaan ook ’n nuwe bestuur verkies.

Vir navrae, skakel dr Carel Stander by 021-863-3366 of Elaine Joubert by 021-863-2326.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za