Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bied hulp aan kankerpasiënte

Bied hulp aan kankerpasiënte
 
2009-04-23


DIE behoefte is geïdentifiseer om die Wellington-gemeenskap aan te moedig om in ’n groter mate betrokke te raak by die ondersteuning van kankerpasiënte en hul families.

Welvisi in samewerking met Cansa beplan ’n ondersteuningskursus wat oor agt halfdag-sessies strek op Woensdagoggend 29 April, 13 Mei, 20 Mei, 27 Mei, 3 Junie, 10 Junie, 17 Junie en 24 Junie van 08:30 tot 12:30.

Die koste is R50 per persoon insluitend studiemateriaal. Die kursus sal die persoon in staat stel om met die nodige kennis en vaardigheid die pasiënt en familie te kan ondersteun.

Indien jy belang stel, kontak die plaaslike Cansa kantoor (Barbara Williams) by 021-873-6358 of bwilliams@cansa.org.za.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za