Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Politiek

Politiek
 
2009-04-30


ALLE Afrikaanse organisasies en vriende word uitgenooi na die algemene jaarvergadering van die Paarlse Afrikaanse Skakelforum wat vanaand om 18:30 by die Historium van die Afrikaanse Taalmuseum plaasvind.

Dr Amanda Gouws, hoof van Politieke Wetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch, gaan gesels oor die uitslag van die 2009-verkiesing.

Die skakelforum gaan ook ’n nuwe bestuur verkies. Vir navrae, skakel dr Carel Stander by 021-863-3366.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za