DIE bestuur en personeel van Paarl Hospitaal wil graag hulle innige medelye uitspreek met die personeel van Paarl Print, asook die gemeenskap in die breë, wat naasbestaandes aan die dood afgestaan het, of op enige wyse geraak of betrokke is by die tragiese brand by dié Paarlse drukpers. Daar word vertrou dat die tyd en herinneringe vertroosting sal bring.Bestuur en personeel