Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Welgedaan, Drakenstein

Welgedaan, Drakenstein
 
2009-04-30


TYDENS die tussenverkiesing in Desember in vyf wyke van Drakenstein, het die ANC ’n 0-5 pak slae gekry (hulle het nie een wyk gewen nie).

Dit lyk my die kiesers het toe begin besef hulle moet die DA as alternatief ondersteun.

Hoewel die moontlike “oorname” van die Drakenstein-stadsaad deur die DA, in koalisie met die WCC en ACDP nie kon realiseer nie (as gevolg van laasgenoemde twee partye se bolmakiesie-streke), het die kiesers hierdie keer duidelik gestem dat die DA die Drakenstein sal oorneem. Wel gedaan!

Organiseer en konsolideer jul wyke vir volle beheer in 2011. JWS




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za