Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Navi Redd binnekort op die planke

Navi Redd binnekort op die planke
 
2009-04-30


DIE à capella sanggroep Navi Redd tree vanaf 6 tot 10 Mei om 20:00 by Die Boer in Durbanville op.

Hulle is terug in die Kaap met hul splinternuwe produksie, met nuwe treffers van onder andere The Bee Gees, Bryan Adams, Jannie Moolman, Rolling Stones, Timbaland, Celine Dion, Queen, CCR, Phil Collins, Grease, Nickelback, en selfs ’n keurspel van Kurt, Theuns en Nicholis Louw, elk verwerk op die unieke Navi Redd manier - geen “back-tracks”, geen musiekinstrumente! Dis ’n mengsel van stem, klank, humor en energie wat jy nie mag misloop nie.

Kaartjies kan bespreek word by 021-979-1911.

Vir meer inligting, besoek hul webwerf op www.naviredd.co.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za