Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kaasmakers skitter

Kaasmakers skitter
 
2009-04-30


DRIE plaaslike kaasmakers (Fairview, Foxenburg en Dalewood), het presteer deur pryse te wen in die SA Kaas-toekennings, wat gewen is deur Parmalat.

In die Qualité Toekennings-afdeling, het Foxenburg Estate met twee toekennings weggestap (vir bokmelk-maaskaas en Shepherd bokmelkkaas). Dalewood het ’n toekenning gekry vir hul Huguenot verouderde kaas.

Slegs 14 produkte – minder as 2% van die totale inskrywings – het die gesogte Qualité merk van uitnemendheid in ontvangs geneem.

Die organiseerder van die SA Suiwelkampioenskappe en die SA Kaasfees, Agri-Expo, is ook die dryfveer agter ’n verskeidenheid ander projekte en aksies wat die beeld van landbou in die Wes-Kaap bevorder.

Sedert 2004 het die genootskap kaasmaakbeurse ter waarde van sowat R1,2 miljoen gefasiliteer.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za