Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl Muurbalklub aan wenkant

Paarl Muurbalklub aan wenkant
 
2009-04-30


DIE Paarl Muurbalklub se eerste man- en damespanne het verlede week goeie oorwinnings oor hul onderskeie opponente behaal.

Die manspan het met 11-7 geseëvier oor UCT terwyl die dames hul wedstryd teen Villagers met 12-6 gewen het.

Paarl se dames tweede span het 14-3 gewen teen Maties.

Paarl se tweede, derde en vierde man-spanne het onderskeidelik vasgeval teen Malmesbury (4-12), Oakdale (8-12) en Villagers (1-14).

Die vyfde-, sesde-, sewende- en agtste spanne het onderskeidelik geseëvier teen Distell (13-5), Villagers (12-7), Villagers (8-6) en Evertsdal (10-7).

Paarl se negende span het 3-14 verloor teen Durbanville.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za