Ekonomie
2009-05-07
DIE krisis in die węreldekonomie word bespreek by die volgende vergadering van die Paarl Sakekamer Dinsdag 12 Mei om 19:00 te Lemoenkloof-konferensielokaal. Die spreker is die beleggingsekonoom Dawie Klopper van PSG Konsult. Bespreek by Elma Brand by 021-863-0397 of paarlsakekamer@definitelydifferent.co.za teen Vrydag 8 Mei.
More
News
|