Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS-kommentaar

SMS-kommentaar
 
2009-05-07


* Die sewe ligte bo Paarl-Oos op Paasmaandagaand was fakkels wat afgevuur is van Dutoitskloof se kant. Een van hulle het met valskerm en al in ons straat (Meakersraat) geland.

* Waarom kry Gim die hoofopskrif op agterblad as HJS die topspan van die Superskole-rugbytoernooi was? HJS is tans 2de op die lys van beste rugbyskole!

* New Orleans SS graad 8 onnies: as my kind se Flipfile weg is en was in jul besit, soek jul my. Ek het gewerk daarvoor, nie opgetel. Ouer




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za