Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport Dagboek

Sport Dagboek
 
2009-05-07


GHOLFDAG

OP 12 Mei bied Paarl-Oos Krieketklub sy eerste jaarlikse gholfdag aan by Paarl Gholfklub.

Die toernooi sal in die vorm van ’n vierbal-samespel wees, met die doel van die dag om geld in te samel om krieket in die agtergeblewe gebiede te bevorder.

Kontak Paarl-Oos Krieketklub se voorsitter, Justin Watts, by 073-297-1822.

RUGBY

Riverstones Rugbyklub versoek alle oud-lede om in kontak te tree met die klub met die doel om die klub se data op te dateer. Kontak Andrew Appollis by 021-862-5594 of stuur vir hom ’n brief na Bougaardstraat 41, Paarl, 7646.

MR&MRS PAARL (BODYBUILDING)

A call to all bodybuilders in the Drakenstein to take part in the annual bodybuilding competition.

The Paarl Physical and Culture Club is hosting the annual Mr and Mrs Paarl and Mr and Mrs Country on Saturday 30 May in the Paarl Community Hall.

Contact AC Adams on 021-862-0538/072-245-4160 or D Jacobs on 021-871-1030/083-787-0525.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za