Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Albions trap klei op Faurestraat-stadion

Albions trap klei op Faurestraat-stadion
 
2009-05-07


ALBIONS RUGBYKLUB het Saterdag met 3-13 vasgeval teen Langunya op Faurestraat-stadion.

Hoewel Albions goeie rugby in die tweede helfte opgedis het, was Langunya se verdediging eenvoudig te goed op die dag.

Albions het vanjaar ’n jong span, maar ’n speler wat uitgesonder kan word vir sy kanniedood-houding op die veld, is die slot Espen Wambi. Wambi was ’n derduiwel vir die besoekkers in die lynstane en was aangewys as Albions se speler van die wedstryd.

Albions se tweede span het 8-elk gelykop gespeel en die derdes het 7-3 gewen.

Albions speel Saterdag weg teen Macassar. Die bus vertrek 18:00 (Simfonielaan 189).




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za