* Brotherhood 2009. The exhibition Brotherhood 2009, a group exhibition of works by contemporary African and South African artists, designers, craftsmen and toymakers, is currently on view at the red black and white gallery in Bosman’s Crossing, Stellenbosh until 9 May (weekdays and Saturday mornings).
* Amaza. This year’s prescribed work for Grade 12 isiXhosa, the thriller Amaza by ZS Qangule, will be staged in the Artscape Theatre at 10:00 every morning from 4 to 16 May. Bookings at Computicket or Artscape Dial-a-Seat on 021-421-7695.
* Skilder. Skilderklasse deur Lorraine Blumer met Atmosferiese landskappe as tema van die reekskursus vir die Stellenbosse Kunsvereniging begin op 9 Mei (Saterdagoggende van 09:00 tot 11:30) in die P J Olivier-kunssenstrum. Die kursusfooi vir sewe sessies is R450. Kontak Reza by 082-491-2724 of stuur ’n e-pos aan kunsartstel@sun.ac.za.
* Swing. Emo Adams en Niël Rademan is op Saterdag 23 Mei by Die Boer in Durbanville te sien. Hulle sing hul gunsteling goue ou treffers met die nodige flair wat van swing-musiek verwag word. Maak jou gereed vir die wegpink van ’n traan of twee vir die swing-weergawes van immergroen liedjies soos Groen Koringlande, Jantjie, Sawends en Boereseun.
Die standaard jazz-swing liedere soos Hello Dolly en Fly Me To The Moon sal ook hul verskyning maak. Besprekings kan gedoen word by 021-979-1911.