Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Nuwe teater

Nuwe teater
 
2009-05-07


DIE eerste produksie by die nuwe Saronsberg-teater op Tulbagh, is Die Ryk Weduwee van Uys Krige, wat op 16 Mei daar aangebied word.

Die akteur Chris van Niekerk, ook bekend as Francois in 7de Laan en insp Ras in Binnelanders, is die bestuurder van die teater en tree in die stuk op.

Die teater behoort aan die eienaar van die plaas Saronsberg, Nick van Huyssteen.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za