Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstyl kalender

Leefstyl kalender
 
2009-05-07


* Charity. The Joshua Project is hosting a charity breakfast on Saturday 9 May at Da Vinci’s, Kruin Street, Brackenfell. Lovely prizes can be won, and we will be holding an auction of two original paintings.

Tickets cost R100 each.

The Joshua Project concentrates on providing activities or activity centres for various hospitals in and around the Western Cape. If you are interested, contact Charmian on 084-586-0718. Visit www.thejoshuaproject.co.za for more information.

* Aftrede. ’n Seminaar oor aftrede word op Vrydag 8 Mei om 10:30 in die saal van die NGK Drakenstein in Denneburg, Paarl, aangebied.

Die spreker is Wim van der Walt en toegang is R10. Vir meer besonderhede, skakel 021-872-8242.

* Tuinbou. Met al die brande in die Wes-Kaap gedurende die afgelope somer, het die Paarl Tuinbouklub Godfrey Coetzee van Stanford gevra om op Donderdag 28 Mei om 10:00 ’n aanbieding te gee by Simonsvlei Wynkelder oor hoe die herstel van fynbos ná brande op sy plaas en in die Walkerbaai-omgewing plaasgevind het. Kaartjies kos R20 vir lede en R30 vir nie-lede.

Vir meer besonderhede, kontak Andrea van Wyk by 082-577-1213 of Retha van Wyk by 083-407-2552.

* Dans. Die Wynland Sosiale Klub hou op 13 Junie om 19:30 by Laerskool Noord-Eind ’n dans. Kom geniet die aand en bring jou eie verversings

Kaartjies kos R30 per persoon.

Bespreek by Marie Crous by 021-873-3326 of 073-654-9989.

Almal word ook uitgenooi om elke Dinsdag om 20:00 ’n draai te kom maak by hul vergaderings by die Duitse Kerksaal, Durrstraat, Paarl. Vir meer besonderhede oor die klub kontak 021-872-7626 of 076-673-3805.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za