Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skoonhede gesoek

Skoonhede gesoek
 
2009-05-07


INSKRYWINGS word ingewag vir die Mej Boland Doof-skoonheidskompetisie.

Vanjaar is die tweede jaar wat dié kompetisie sal plaasvind in die Boland-streek en meisies tussen 18 en 24 jaar wat doof is, kan inskryf.

Die wenner en haar twee prinsesse kom in aanmerking vir deelname aan Mej Suid-Afrika Doof in Hoedspruit. Inskrywings beloop R20 per persoon.

Geen getroudes of meisies met afhanklikes kom in aanmerking vir die kompetisie nie. Jy moet ook ’n Suid-Afrikaanse burger wees.

Die kompetisie vind vanjaar plaas gedurende die Week vir Dowes in September.

Die sluitingsdatum vir die kompetisie is Saterdag 30 Mei. Vir meer inligting, kontak T Fielies by 072-031-2201 of by 023-346-5003.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za