Sakekamer
2005-08-11
‘n PLAASLIKE leraar, ds Carel Lotz, spreek die ledevergadering van die Paarl Sakekamer Dinsdagaand om 19:00 toe oor die stigting van 'n besigheidsnetwerk met die oog op arbeidsverligting in die Drakensteinvallei.
Ds Lotz sal meer inligting gee oor die verslag van Trans-formasie Afrika met relevante data wat in die Vallei versamel is.
Die vergadering is in die Nedbankgebou, Bredastraat. Bespreek by Serene 872-6528.
More
News
|