Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Veertig dae

Veertig dae
 
2009-05-07


DIE Toringkerk in die Paarl se tweede 40 dae-program begin op Sondag 10 Mei met die program 40 dae van gemeenskap (Saam is ons beter), ’n opwindende opvolg op die geseënde 40 Dae Doelgerigte Lewe van dr Rick Warren.

Die program strek van 10 Mei tot 21 Junie. Alle Christene is welkom.

Belangstellendes kan die Toringkerk se kantoor skakel by 021-872-6730, of meer inligting kry op die webwerf by www.toringkerk.co.za.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za