DIE algemene jaarvergadering van die Rooivleis Produsente-organisasie (RPO) van Wes-Kaap word op 4 Junie van 08:30 tot 13:00 op die Nelson wynlandgoed buite Paarl aangebied. Belangstellendes moet met Helena van Eeden in verbinding tree om plekke te bespreek by 021-860-3800 of helena @awk.co.za.