Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dankie aan kiesers

Dankie aan kiesers
 
2009-05-14


EK het al oor baie jare deelgeneem aan verskeie verkiesings, maar hierdie afgelope verkiesing het 地 baie spesiale indruk nagelaat, spesifiek teen opsigte van wyk 17 se Monte Rio stembus in Noorder-Paarl.

Vir die soveelste keer het die kiesers verlief geneem met 地 tent as stemlokaal en lang rye wagtende kiesers feitlik vandat die stembus die oggend oopgemaak het. En sonder enige beskerming teen die son.

En dan nog die drukkende bedompigheid binne-in die tent.

Wat egter die grootste indruk gemaak het, was die gemoedelikheid van die kiesers! Dit was asof die stemmery 地 baie spesiale uitュstappie was wat ook deur jong kinders meegemaak moes word.

As raadslid van wyk 17 is dit regtig 地 behoefte om elke kieser wat kom stem het te bedank, maar meer nog - te bedank vir die gees waarin u opgekom het!

Baie dankie ook aan die amptenare van die OVK wat die hele dag lank nooit 地 enkele ruskansie gehad het nie en in uiters onaangename omstandighede hul plig moes uitvoer.

Spesiale dank ook aan die binne- en buite-agente van al die politieke partye wat by Monte Rio en Nieuwedrift die kiesers ontvang het.

Jean Smit, DA-Raadslid, Wyk 17




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za