Kylemore lyk goed
2005-08-11
DIE eerste rugbyspan van Kylemore het verlede week ’n goeie sege oor New Orleans behaal toe hulle dié sterk span 5-0 geklop het.
’n Drie deur Kylemore se kaptein, Edwin Meyer, in die doodsnikke het die tuisspan van ’n sege verseker in dié vriendskaplike wedstryd.
Kylemore se eerste sokkerspan het ook onlangs ’n Argentynse toerspan, Cardinal Newman College van Buenos Aires, 3-1 geklop.
More
News
|