Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Man beroof in Mbekweni

Man beroof in Mbekweni
 
2009-05-14


地 MAN van Wellington het hierdie week 地 noue ontkoming gehad, toe hy deur gewapende mans aangeval is in Mbekweni.

Rudi Dykes het 04:00 Maandagoggend in Chris Hani Park gewag om werkers op te laai wat hy sou terugneem na Leeu-Gamka in die Karoo.

Sy bakkie is skielik omsingel deur drie mans.

Een van hulle het 地 ruit gebreek met 地 vuurwapen en hom in die gesig geslaan.

Hy het 地 sak langs Dykes gegryp, en die mans het die donkerte ingevlug. In die sak was R2000 kontant en 地 Nokia selfoon.

Dykes het een van die rowers herken as 地 voormalige werker van hom.

Die polisie was gou op sy spoor en hy is in hegtenis geneem. Later is nog twee verdagtes vasgekeer.

Lulamile Vayuza (28), Luncia Tshaka (27) en Sandile Ndwendwe (26) is in hegtenis geneem.

* A Wellington man who was waiting for workers in Chris Hani Park, Mbekweni, was attacked by robbers. Three men were arュresュted.


More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za