Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tuinbouklub-funksie

Tuinbouklub-funksie
 
2009-05-14


MET al die brande in die Wes-Kaap gedurende die afgelope somer, het die Paarl Tuinbouklub Godfrey Coetzee van Stanford gevra om op Donderdag 28 Mei om 10:00 ’n aanbieding te gee by Simonsvlei Wynkelder oor hoe die herstel van fynbos ná brande op sy plaas en in die Walkerbaai-omgewing plaasgevind het. Kaartjies kos R20 vir lede en R30 vir nie-lede.

Vir meer besonderhede, kontak Andrea van Wyk by 082-577-1213 of Retha van Wyk by 083-407-2552.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za