Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lesing by Afrikaanse Leeskring

Lesing by Afrikaanse Leeskring
 
2009-05-14


OP Donderdagaand 28 Mei bied die Afrikaanse Leeskring op Wellington om 19:30 in die Breytenbach-sentrum ’n lesing aan deur Coenraad H Walters oor die Gilgamesh-verhaal, een van die oudste stories wat die mensdom besit.

Dit is egter nog net so relevant soos vandag se sepie-episode: dit handel oor koningskap en vriendskap, sterflikheid en ewige lewe, en die vreugde van vars brood! Deur die emosionele bekendheid van Gilgamesh se ervarings word ’n fassinerende deur oopgemaak na een van die oudste beskawings: die Sumeriërs.

Toegang is R20 en almal is welkom. Kontak Susan Dekker by 083-519-4245.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za