* Dankie aan die kiesers en OVK amptenare? Maar wat van die polisie wat net so hard saamgewerk het?
* Dankie Paul Hart vir jou omgee vir die leeus. Ek stem saam. Dalene Laing
* Well done Paarl Mall giving the Circus the boot. NO Animal should be caged!! Amy
* McLaren Circus should be boycotted for keeping wild animals, thanks for sabotaging them Paul Hart. Matt
* Ag nee Paarl Mall is dom om die sirkus te kanselleer oor die leeutjies. Heksie
* Paul Hart has a case of sour grapes. The lions are captive born they are very well looked after at the circus.
* Why should we pay for parking? Just think about it! Sell those white elephants to McClaren’s Circus!
* Supermark in Paarl Mall was nog altyd vriendelik en behulpsaam. Ek kan nie selfde sê van middedorp nie.
* Idol Jason sal iewers kom, hy verdien dit. Maar wat het van Karen geword?
* Abie Martin was luckier than I choosing between the law and road rage at the N1 road works - I landed in hospital.
* Puik diens, honderd sterre vir konstabels Truter en Zikhali van Paarl polisie, jul kollegas moet jul waardeer! Dankie vir flinke, uitsonderlike diens. B Schmidt
* Vandat Food-O-Rama toe is buit die mobiele winkels die situasie uit. Alles is skielik duurder.
* Hier is ’n skelm jong man (middel dertigs, lank, vriendelik), wat in die Paarl ronddwaal. Hy ‘leen’ geld op sy ouers se naam en dan verdwyn hy soos ’n slang. So huisvroue - wees gewaarsku