WA Joubert vier 90 jaar met sportdag
2009-05-21
AS deel van Laerskool WA Joubert se 90ste verjaarsdagvieringe, hou die skool Saterdagoggend ’n wintersportdag op Hoërskool Labori se sportterrein. Hokkie, netbal en rugby sal op die dag gespeel word, teen Laerskool Drakenstein, Noord-Eind, Riebeek-Kasteel, Lutzville, Hermanus en Saffier. Juniors se wedstryde begin om 08:00, waarna die senior spanne volg.
More
News
|