Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Werkswinkel vir beter diens in wynbedryf

Werkswinkel vir beter diens in wynbedryf
 
2009-05-21


’n WERKSWINKEL getiteld “Van die wingerd tot die wynglas” word op Woensdag 10 Junie by Windmeul Kelder aangebied van 08:00 tot 17:00 deur Mega Events in samewerking met WineLand.

Tydens dié geleentheid word personeel in die wynbedryf gemotiveer tot beter dienslewering asook om deurgaans ’n goeie beeld van die SA wynbedryf uit te dra.

Verskeie bekende sprekers sal gaste toespreek oor onderwerpe soos bemarking, wynmedia, funksies, dienslewering en wynproe.

Sprekers sluit in Johan Ehlers (hoof uitvoerende beampte: Agri-Expo), Wendy Burridge (direkteur van Wine Business Services), Junel Vermeulen (Kaapse Wynmeester en bekende wynkonsultant van Gauteng), Francois van Niekerk (wynmaker van Windmeul Kelder) asook Cassie du Plessis (besturende redakteur WineLand)

Kostes beloop R550 en sluit middagete in.

Vir meer inligting of besprekings, skakel Elma Brand by 021-863-0397, faks 086-689-3520 of e-pos events@agrimega.co.za.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za