Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sosiale Klub hou dans

Sosiale Klub hou dans
 
2009-05-21


DIE Wynland Sosiale Klub vergader elke Dinsdagaand om 20:00 by die Duitse kerksaal in die Paarl.

Hulle hou op 13 Junie om 19:30 by Laerskool Noord-Eind ’n dans.

Kom geniet die aand en bring jou eie verversings. Kaartjies kos R30 per persoon. Bespreek by Marie Crous by 021-873-3326 of 073-654-9989.

Vir meer besonderhede oor die klub, kontak 021-872-7626 of 076-673-3805.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za