Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Maak kinders bewus van beskerming

Maak kinders bewus van beskerming
 
2009-05-28


JUNIE is die maand waartydens Kinderbeskermingsweek gevier word om kinders bewus te maak van hul regte.

Die gesinsgeweld beraders van Kindersorg Suid-Afrika, Paarl, nooi alle belangstellendes uit na ’n gedenkdiens wat op Sondag 31 Mei om 17:00 by Planet Cinema in Paarl-Oos gehou sal word vir kinders wat as gevolg van misdaad of geweld gesterf het.

Vir navrae, kontak Megan Isaacs, projekkoördineerder, by 078-508-0794 of 021-862-6182, of Howard Heneke, gesinsgeweldberader, by 083-420-5984.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za