Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kuns Dagboek

Kuns Dagboek
 
2009-05-28


* Exhibition. The exhibition titled and sand – the wednesday collection, an exhibition of found objects washed up on the coastline and gathered over time, and now transformed into sculptures, mobiles, canvases, photographs and sand by Blue de Gersigny, will be exhibited until 12 June at the Breytenbach Centre in Wellington.

* Sing. Laurinda Hofmeyr tree vanaand op in die Hoër Jongenskool se skoolsaal in die produksie “Asof vir die eerste keer”. Daar sal ook van die skool se leerders saam met haar optree. Kaartjies is R40. Bespreek by Marissa van Zyl by 083-4130-119.

* Teater. Zanne Stapelberg en James Grace is Saterdag om 20:30 te sien by die Dorpstraat-teater. Kaartjies is R100. Bespreek by 021-886-6107.

* Uitstalling. ’n Kunsuitstalling van Anya Adendorff, Madelein Marincowitz en Anthony Sherratt is te sien by die Dorpstraat Galery op StelleTHE Joshua Project, a project that concentrates on providing activity centres for various hospitals in and around the Western Cape recently brightened the lives of children in Paarl Hospital.</nbosch tot 31 Mei.

* Art. The art exhibition of Jacques Dhont and Nicolaas Maritz can be viewed at The Gallery at Grande Provence in Franschhoek from 31 May to 30 June. Visit www.grandeprovence.co.za.

* Konsert. ’n Konsert getitel Classics 2 Cabaret word vanaand in die ouditorium van Gimnasium aangebied om 19:30 met sanger André Terblanche. Johann Enslin en Winand Grundling sal op die klavier wees en Petrus Coetzee op viool. Die opbrengs is ten bate van Hoërskool Gimnasium se gospelband G4J (Gimnasium-vir-Jesus) wat in Junie op ’n uitreiktoer na Namibië gaan.

Kaartjies is R35 (R20 vir skoliere of studente). Bespreek by Musik-Lood by 021-872-1610.

* Bekendstelling. Die bekendstelling van die boek Ons Ongehoorde Soort, beskouings oor die werk van Antjie Krog en geskryf deur Louise Viljoen, vind plaas op Saterdag 30 Mei om 11:00 in die Protea Boekwinkel in Stellenbosch.

Sprekers by die geleentheid is Louise Viljoen en Antjie Krog.

* Diva. Sarah Theron, die diva met die goue stem, is op 2 Junie om 20:30 te sien by die Dorpstraat-teater. Kaartjies is R60 en besprekings kan by 021-886-6107 gedoen word.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za