Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dit Blohm in Ou Meul-teater

Dit Blohm in Ou Meul-teater
 
2009-05-28


OP Vrydag 29 Mei om 20:00 tree sanger Jan Blohm by die Ou Meul-teater in die Paarl op.

Drie jaar gelede het hy sy binnereis aangepak, sy siel gevind en die joernaal van sy omswerwinge is vasgevang as 地 splinternuwe CD: 7 Jaar - as稚 ware 地 dagboek van die nuwe fase waarin hy hom bevind - 地 nuwe gety.

Elkeen van die tien snitte verstrengel moeiteloos jou hart en siel.

Jan was nog altyd 地 meester van musiek en liriek, maar op hierdie album kom 地 ander, dieper dimensie by. Dit het 地 onweerstaanbare en oorrompelende kombinasie van musiek en emosie tot gevolg.

Daar is 地 deernis, 地 kwesbaarheid met nuanses wat jou na onbekende plekke laat reis.

Kaartjies is R80 en moet bespreek word by Vicky Stemmet by 083-5640-056 of vstemmet @gmail.com.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za