Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Botha kuier in die Bôrdienghuis

Botha kuier in die Bôrdienghuis
 
2009-05-28


MÔRE om 20:00 gaan dit Piet Botha se eerste buiging wees op die Bôrdienghuis-verhoog by die Breytenbach-sentrum.

Botha, wat spesiaal deur die Breytenbach-sentrum uitgenooi is, sal vir die eerste keer in ’n baie lang tyd in die Wes-Kaap optree.

Saam met hom is die talentvolle Johnathan Martin, wat ’n akoestiese vertoning sal lewer met sowel bekende as nuwe liedjies. Kaartjies vir die vertoning is R80.

Vir besprekings, kontak 021-808-2901 of stuur ’n e-pos na teater@breytenbachsentrum.co.za of besoek www.breytenbachsentrum.co.za vir meer inligting.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za