Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jak bring sy mamba

Jak bring sy mamba
 
2009-05-28


SANGER Jak de Priester is op 4 Junie om 20:00 terug by die Breytenbach-sentrum met ’n splinternuwe vertoning, Groen Mamba, wat beloof om net so energiek en meevoerend soos sy vorige vertonings te wees.

Kaartjies vir die vertoning is R80 en besprekings kan gedoen word by 021-808-2901 of besoek die sentrum se webtuiste by www.breytenbach­ sentrum.co.za vir meer inligting.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za