*Kroggie, jou advertensie is “lekker op die oog en maag”, maar sou ’n tekening van ’n oudtydse stoof in die plek van die “blokkie” miskien ’n treffer wees! E
* En hoe klink: “Klaargaar boerekos vir wegneem” en “Verskeidenheid van heerlike sop!” STERKTE! Andries Krogmann, ek gaan beslis ’n kliënt van jou word! Rina Scott
* Ek wil graag weet hoekom besighede in woonbuurte nie inwoners in ag neem nie veral in Kasteelstraat.
* Ek is dankbaar om 5 honde te hê wat by my die huis is. Sal nie die honde keer as iemand deur die dak kom nie! Ada Bergstraat Paarl
* Dis siek dat ons as mense in ons eie huise aangerand word.
* Get some people in your circus. Keep up with the times. Leave animals alone. Release lions etc to sanctuary immediately.
* Disgusting! Release lions into sanctuary - NO ANIMALS IN CIRCUS’S EVER. NO chained or caged animals. Look at CIRQUE DU SOLEIL.
* Ja MTN diens is swak het dieselfde ondervind. Betaal ek nie vir diens, wat hulle klokslag aftrek!