Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dissipline nodig

Dissipline nodig
 
2009-05-28


EK wil baie graag weet hoekom daar in die Paarl Post so baie Engelse nuus is.

Dis oorspronklik ’n Afrikaanse koerant. Ek koop ’n Afrikaanse koerant, nie ’n Engelse koerant nie.

Verder wil ek weet of daar nie meer dissipline in besigheid is nie. Ek was verlede Maandag in Pick n Pay in die dorp, maar die personeel het so gelag en gesels dat dit ’n steuring was vir my wat ’n kliënt daar was.

Waar is die bestuurder, want dié sien jy nooit op die vloer nie.

Ek sal in die vervolg maar my kruideniersware by Shoprite gaan koop, daar is gereeld ’n bestuurder op die vloer. Kliënt * Die betrokke supermark is van die voorval in kennis gestel.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za