Musiekdrama by skool
2005-08-18
'n MUSIEKDRAMA,. “Die Six - ’n Love Story”, word van 24 tot 27 Augustus om 19:30 deur New Orleans Sekondêr in die Paarl aangebied.
Dit vertel die storie van die Havanaboys en die Strikers.
Op 24 Augustus is daar ’n voorskou vir leerders (R10), en op 25 Augustus is daar ’n gala met kaas en wyn (R50). Die vertonings op 26 en 27 Augustus kos R25.
Kaartjies is by die skool beskikbaar.
More
News
|