* Swak Petoors. Wat het geword van Afrikaans. Kan die woordvoerders by die Muslikepaliteit nie ’n Afrikaanse brief in Afrikaans beantwoord nie? Waar is veeltaligheid dan. Vra ma net.
* Ek moet tweetalig wees en jy hoef nie te wees nie??? Indien ek ’n brief of berig skryf in Afrikaans verwag ek en met respek, ’n antwoord in Afrikaans. Uiters swak Mnr of Me die woordvoerder van die Munisipaliteit.
* The front page of the Paarl Post remains predictable and uninspiring. Come on, start thinking out of the box.
* Beste SA polisie en verkeersdienste! Baie geluk en voorspoed met die onlangse aksies om die wetteloosheid vas te vat en te oorwin. Julle doen uitstekende werk en die publiek is baie dankbaar en bankvas agter julle. Hou so aan. Richard de Villiers.
* Price of All Joy pasta sauce at Checkers R9,99. Same thing at Pick n Pay R27,99!
* Is daar ander padgebruikers of motoriste wat dieselfde ondervind? - taxis wat voor jou inry op die kruising of robot by Lady Greystraat en Bergrivier Boulevard, al is die linkerbaan net vir links draai. Taxidrywers asseblief julle vervoer ons kinders en familie.
* Die onbeskofte taxibestuurder wat my so lelik beduie het by die Gemeenskapsaal moet net weet daar is wel mense wat ander padgebruikers respekteer en sal nooit soos jy en al die ander skuldige taxibestuurders net voor ander inswaai nie!
* Wil graag weet wie moet skoonmaak in gang by Pep Stores en Ackermans dit is so vuil daar.
* Agge NEE! Hoekom moet ons elke week negatiewe goed op die voorblad sien!
* Ek wil net baie dankie sê vir die oulike nuus wat in Wellington is vandag (verlede week).
* Autopage cellular after service very poor. Stuck with faulty phone. Won’t renew contract with them.
* Dit is onwettig om leerders te slaan Boishaai en Courtrai.