DIE Boland-tak van die boeremusiekgilde nooi almal uit om Saterdag vanaf 16:00 tot laat by Laerskool Noord-Eind in die Paarl hul Bolandtak-orkeskompetisie by te woon. Kaartjies is R25 vir lede en R35 vir nie-lede. Kontak Ciceel Wentzel by 083-3467-083.