Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sperdatum vir vuurwapens

Sperdatum vir vuurwapens
 
2009-06-04


VUURWAPENEIENAARS wat nie wil heraansoek doen vir hulle vuurwapenlisensies nie, het slegs tot die einde van hierdie maand om ontslae te raak daarvan.

Vanaf ! Julie sal hul lisensies vir eienaarskap van hul vuurwapens nie meer geldig wees nie, en hulle staar dan kriminele prosedure in die gesig, indien die vuurwapens in hul besit bly.

Eienaars moet óf die vuurwapen by die polisiekantoor inhandig vir vernietiging, óf hulle moet dit oordra of verkoop aan iemand.

Indien die laasgenoemde opsie gekies word, moet die vuurwapen ook by die polisie ingehandig word vir bewaring, totdat die nuwe aansoeker se lisensie om ’n vuurwapen te besit, goedgekeur word.

Die aansoeker moet onthou dat hy ook slegs tot die einde van die maand tyd het om die nodige bevoegdheidstoetse af te lê.

Vir navrae, kan insp Chaneen van der Merwe of kapt Johan van Wyk geskakel word by 021-807-4000. Alan Hardy van G & J Vuurwapen Opleiding kan ook geskakel word.


More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za