Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport Dagboek

Sport Dagboek
 
2009-06-04


NAWEEK SE RUGBY-BEPALINGS

* Skole-rugby:

Saterdag - Landbouskool teen Drostdy (tuis); New Orleans teen Stellenberg (tuis); Hoërskool Hugenote teen Schoonspruit (tuis); HJS teen Bishops (weg); Gim teen Outeniqua (weg).

* Klubrugby:

Saterdag - Young Peoples vs Valsbaai (Dal D); Paarl Rugbyklub vs Elsiesrivier (Faurestraat); Albions vs Langa (weg); Rangers vs Hamediehs (Dal E).

Paarl Streek-wedstryde: Standards teen Windmeul (Daljosafat-stadion); Allandale teen Gardens (Allandale); Violets teen Vineyards (Dal C); Riverstones teen Simondium (Dal A); Pęrel United teen Laer Paarl Blues (Dal B).

KRIEKET

GMT Paarl-Oos Krieketklub hou môre-aand sy beker-uitdelingsfunksie te Allandale-saal om 19:30.

Toegang is R60. Kontak kapt Apollis by 021-862-5594.

RUGBY

Alle rugbyklubs neem kennis van die algemene rugbykode-vergadering op Woensdag 10 Junie om 19:00 in die Gemeenskapsaal. Kontak 082-731-4879.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za