Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Violets kelder Windmeul

Violets kelder Windmeul
 
2009-06-04


DIE eerste span van Violets Rugbyklub het Saterdag vir Windmeul United met 27-23 geklop.

Die wedstryd was gekenmerk deur ’n wipplank-ryery, met die spanne wat deurgaans beurte gemaak het om die voortou te neem.

Violets se Eugene Dennis kon die wendrie eers in die laaste minuut van die wedstryd druk.

Violets se ander driedrukkers was Tino Prins en Edwardo de Jager (2 drieë). Prins het twee doelskoppe en ’n skepdoel behaal.

Violets II het 25-13 gewen en Violets se derde span het verloor.

Saterdag speel Violets teen Vineyards op Daljosafat se C-veld.

Violets bied op 12 Junie ’n dans aan by Charlies.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za