Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kuns Dagboek

Kuns Dagboek
 
2009-06-04


* Mystic. Valiant Swart mag dalk op sy eindelose reis wees, maar hy kom huis toe net vir ’n vinnige kuiertjie by die Dorpstraat Restaurant Teater saam met Ollie Viljoen en die Mystic Boere-orkes op 12 Junie om 20:30. Kaartjies is R120. Kontak 021-886-6107.

* Art. The art exhibition of Jacques Dhont and Nicolaas Maritz, can be viewed at The Gallery at Grande Provence, Franschhoek till 30 June.

* Open Mic. Kom loer na nuwe talent Donderdag 11 Junie om 20:30 by die Dorp-straat Restaurant Teater. Belangstellendes wat wil optree, kontak 021-886-6107 of info@dorpstraat.co.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za