Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Werkswinkel vir wynbedryf

Werkswinkel vir wynbedryf
 
2009-06-04


’n WERKSWINKEL, “Van die wingerd tot die wynglas” word Woensdag 08:00 - 17:00 by Windmeul Kelder, in Agter-Paarl aangebied.

Personeel in die wynbedryf word gemotiveer tot beter dienslewering en om deurgaans ’n goeie beeld van die SA wynbedryf uit te dra.

Bekende sprekers sal gaste toespreek oor die hantering van wynmedia/pers, bemarking, wenke om ’n suksesvolle geleentheid (soos die Kaasfees) aan te bied, die belangrikheid van dienslewering, asook sleutelpunte by wynproe en die verkoop van wyn.

Sprekers is Johan Ehlers (hoof uitvoerende beampte Agri-Expo), Wendy Burridge (direkteur Wine Business Services), Junel Vermeulen (Kaapse Wynmeester en wynkonsultant van Gauteng), Francois van Niekerk (wynmaker van Windmeul Kelder) asook Cassie du Plessis (besturende redakteur WineLand).

Koste (R550) elk, sluit middagete in.

Vir meer inligting of besprekings, skakel Elma Brand by 021-863-0397, faks 086-689-3520 of e-pos events@agrimega.co.za




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za