Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl se jong bokkies na Japan

Paarl se jong bokkies na Japan
 
2009-06-04


VIER jong rugbyspelers, wat gematrikuleer het aan Paarlse skole, is onlangs ingesluit in Suid-Afrika se o.20-rugbyspan wat binnekort gaan deelneem aan die o.20 Wêreldbekertoernooi in Japan.
Hoërskool Gimnasium het twee senters, Johan Sadie en Stokkies Hanekom, wat dié span gaan verteenwoordig.
Yaazir Hartzenberg, voormalige leerder van Hoër Jongenskool, het die o.20-span as flank gehaal.
New Orleans Sekondêr se Clayton Blommetjies het die SA o.20-span as veelsydige agterspeler gehaal.
Dié span het reeds Sondag na Japan vertrek.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za