Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dankie vir diens

Dankie vir diens
 
2009-06-11


GRAAG wil ek my waardering uitspreek vir die vriendelike en waardige wyse waarop die immigrasiepersoneel van die Departement Binnelandse Sake, by name me Valentine en Van Dyk, my bejaarde oom op 27 Mei behandel het.

Mens is deesdae so gewoond aan swak diens en onvriendelike personeel by sekere staatsinstansies dat hierdie twee dames se optrede my opgeval het.

Me Valentine het die hele relaas met toegewydheid deurstaan, waardevolle toevoegings gelewer en deurentyd my oom van 82 met die grootste waardigheid behandel. Haar optrede verdien myns insiens spesiale vermelding.Azer van Zyl




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za