Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Arme huurder uitgebuit

Arme huurder uitgebuit
 
2009-06-11


MY vriendin is ’n ongelukkige inwoner (enkelouer) van Smarty Town wat R800 huur moet betaal vir een vertrek.

Die eienaar van die woning betaal nie haar huisbelasting nie en nou moet sy nog swaarder trek, deurdat hulle dit ook nog van haar koopkrag aftrek.

Die eienaar stel nie eens belang om na die plek te kom kyk nie, maar is vinnig om te bel vir haar geld wanneer dit die 26ste van die maand is.

’n Raadslid was al by die huurder aan huis en sy het dit aan hom genoem, waarop hy geskrik het vir die bedrag huurgeld wat sy moes betaal. Sy wag egter nou nog vir hom om terug te kom na haar toe, want ongelukkig het sy nie ’n kontaknommer van hom geneem nie.

Hoekom moet hulle die arme vrou so inloop met haar drie kinders wat ook nie baie geld verdien nie?

Waar is die raadslede van Smarty Town?

Moet julle nie na hierdie dinge kyk nie?Ongelukkig




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za