Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstyl kalender

Leefstyl kalender
 
2009-06-11


* VLV-vergader. Die VLV-aandtak hou hul Opvoeding- en Kultuurvergadering vanaand om 19:15 in die kerksaal van die Hervormde Kerk, Zionstraat, Paarl. Die spreker is Brenda Pagel en sy gaan praat oor genealogie - die navors van familiegeskiedenis. Gaste is welkom teen R10. Kontak Una Engelbrecht by 021-807-4871.

* Aksie. Die Christen Gemeentes bied ’n week van aksie te Barkerstraat 1, Paarl. Op 12 Junie om 19:30 word daar programme aangebied en daar sal ook sprekers wees. Saterdag om 19:30 word ’n sangaand gehou en Sondag om 10:00 ’n erediens en om 18:00 ’n praise and worship. Kontak 021-862-3546 vir meer inligting.

* Affair. An eclectic series of activities, titled A Franschhoek Affair, will be presented in Franschhoek every week­end in June (Friday to Sunday). They include workshops on glass slumping, raku firing, art, fynbos & photography outings, guided nature walks, mountain-biking, bread-making and wine-tasting walking tours. Call 021-876-3027.

* Diens. Pastoor David Scholtz hou ’n diens Sondag om 16:00 by die Huguenot Gemeenskapsaal waar daar onder meer vir siekes gebid sal word. Taxi’s gemerk “Gemeenskapsaal” sal vanaf 15:00 belangstellendes optel teen gewone taxitariewe. Kontak Scholtz by 082-473-4605 vir meer inligting.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za