Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gesoek: komberse

Gesoek: komberse
 
2009-06-11


DIE streekhofpersoneel in die Paarl samel tans komberse en warm klere in om aan behoeftiges in die streek uit te deel.

Lede van die publiek, ook diegene in die regsberoep, wat skenkings wil maak, kan dit bring na die streekhof-beheer­aanklaer Marinda Wagenmaker (oorkant die Paarlse stadsaal). Kontak 021-872-3127.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za