Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boland Landbou se rugbydag breek weer aan

Boland Landbou se rugbydag breek weer aan
 
2005-03-17


DIE eerste rugbyspanne van skole in die Kaap en Boland kan Maandag wys waarna hulle die seisoen gaan streef, wanneer die Hoër Landbouskool Boland sy jaarlikse Mutual & Federal Agri Rugbydag aanbied.

'n Groep van 28 skole sal aan die dag deelneem, insluitende 'n toerspan van Kanada (Nova Scotia) en twee spanne van Namibië, Hoërskool Akademia en Elnatan Privaatskool. Die eerste wedstryde skop om 10:00 af.

Die wedstrydbepalings vir die plaaslike skole is: (10:00) Hugenote t Tygerberg, (10:30) HJS t Worcester Gim, Paarl Gim t HTS Bellville, Boland Landbou t New Orleans, (11:30) Paulus Joubert t Stellenbosch, Paarl Gim t New Orleans, (12:00) Hugenote t Hottentots Holand, (13:30) Boland Landbou t Jan van Riebeeck, (14:00) Paulus Joubert t Charlie Hofmeyer, HJS t Akademia, (14:30) Hugenote t Bredasdorp (15:00) Paarl Gim t Warmbad, New Orleans t Overberg, (15:30) Paulus Joubert t Hottentots Holland, (16:00) Boland Landbou t Akademia, HJS Paarl t Tygerberg.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za